Thursday, April 29, 2010

2 Vry oor Polisiefout

2 vry oor polisiefout

2010-04-29 00:06

Vermoor: Mnr. Willie Pienaar

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's

Virginia Keppler

Twee mans wat aangekeer is kort nadat hulle ’n man van Kwaggasrand in Pretoria glo doodgeskiet en beroof het, is vrygelaat omdat die polisie hulle nooit aangekla het nie.

Die polisie het ook tot gister nie die beeldmateriaal van die toneel waar mnr. Willie Pienaar (24) op 10 April vermoor is by ’n kafee-eienaar voor wie se onderneming dit gebeur het, gaan haal nie.

Daarop sien ’n mens hoe die vermeende moordenaars aangestap kom en hoe een van hulle vinnig met ’n vuurwapen om Pienaar se motor loop.

Twee kinders is ook te sien wat die moord gesien gebeur het toe hulle uit die kafee kom.

Die polisie het dié beeldmateriaal eers gister, nadat Beeld en AfriForum begin navraag doen het, gaan afhaal.

Boonop het die ondersoekbeampte spoorloos verdwyn en is die polisie op soek na hom.

Mnr. Nantes Kelder, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê Pienaar se suster, me. Yolandie Pienaar, het hulle genader om met die ondersoek te help.

Drie mans het mnr. Pienaar op 10 April by die Kwaggasrand-winkelsentrum voor die kafee in sy voertuig aangeval kort nadat hy geld by ’n Absa-kitsbank getrek het.

Sy suster het kort ná sy moord gesê hy het pas in sy motor geklim toe een van die aanvallers hom om die nek gegryp en in die kop geskiet het.

Die aanvallers het sy lyk daarna uit sy voertuig gegooi, dit deurgesoek en sy motorsleutels, selfoon en beursie geroof voordat hulle probeer vlug het.

Gemeenskapslede het die verdagtes, onderskeidelik 27, 28 en 30 jaar oud, kort daarna aangekeer en erg aangerand.

Insp. Daniël Mavimbela, polisiewoordvoerder, het ná die voorval gesê die 30-jarige verdagte is dood en dat die polisie op ’n vuurwapen en patrone beslag gelê het.

Volgens ’n bron het die ondersoekbeampte in die saak egter nooit die verdagtes aangekla nie en die dag toe hulle in die hof verskyn, was ’n dossier nog nie aangelê nie.

“Die saak is toe summier uit die hof gegooi en die verdagtes het losgekom.”

Volgens die bron het die ondersoekbeampte spoorloos verdwyn.

Hy het bygevoeg een van die verdagtes is na bewering die seun van ’n beampte in die departement van korrektiewe dienste.

Kapt. Dumisani Ndlazi, polisiewoordvoerder, het bevestig die ondersoekbeampte het versuim om die verdagtes aan te kla en hulle is vrygelaat.

Hy het ook bevestig die beampte het verdwyn en die polisie is op soek na hom.

“Die polisie ondersoek intussen ’n saak van wangedrag teen die ondersoekbeampte.”

Die polisie is ook opnuut op soek na die vermeende moordenaars en hoop om hulle gou weer agter tralies te hê, het Ndlazi gesê.

Me. Pienaar het gesê haar familie is erg ontsteld oor die verwikkelings.

Volgens Kelder is dit ’n skande dat moordenaars as gevolg van die polisie se nalatigheid weer op straat is.

“Ons beskou hierdie optrede van die polisie in ’n baie ernstige lig. Ons gaan vir seker ’n klag by die onafhanklike klagtedirektoraat (OKD) indien om die saak ook van hul kant af te ondersoek.”

Tuesday, April 27, 2010

Boef red baas in rooftog...Pretoriase k9 taakspan


Boef red baas in rooftog

2010-04-26 21:54

Moenie met my sukkel nie... Konst. Blacky Swart en Boef.

Foto: Deaan Vivier
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's
Fanie van Rooyen
Boef is ’n ware held.So sê kapt. Colette Weilbach, polisiewoordvoerder, nadat Boef, ’n polisiehond van die Pretoriase K9-taakspan, die lewe van konst. Blacky Swart, sy baas, gered het. Dit was toe een van drie regte boewe gister tydens ’n sakerooftog in Highveld Techno Park in Centurion ’n vuurwapen op Swart gerig het.“Boef het ongetwyfeld Blacky se lewe gered, want hy het die rower se hand gegryp nét voordat hy die sneller kon trek,” sê Weilbach.Die rower, wat kort tevore deur ’n ander polisiebeampte van die Lyttelton-polisiekantoor gewond is, is in hegtenis geneem voordat hy op pad na die hospitaal aan sy wonde beswyk het.Die rower se makkers, wat die African NDT Centre in dié sentrum van sowat R500 000 se rekenaars en toerusting beroof het, het weggekom.Daar is verlede Woensdag ook by dieselfde sentrum – waar nywerheidstoerusting getoets word – ingebreek en daar is ’n sterk vermoede dat dit dieselfde groep rowers was wat gisteroggend omstreeks 05:30 teruggekeer het.Weilbach sê beamptes in ’n patrollievoertuig van die Lyttelton-polisiekantoor het onraad vermoed toe hulle beweging aan die agterkant van dié sentrum gewaar het.“Een van die beamptes het gaan ondersoek instel en ’n man met ’n vuurwapen om die hoek sien kom.”Dié rower het sy vuurwapen op die polisiebeampte gerig en die polisiebeampte het verskeie skote op hom gevuur. Die rower is in die linkerhand en twee keer in die linkerbeen getref.Dié polisiebeampte het versterkings ingeroep en lede van die K9-taakspan, insluitend Swart en Boef, het kort daarna opgedaag.“Blacky en Boef het gesien waar die rowers die palissadeheining oopgebreek het en is toe daar deur om hulle agterna te sit,” sê Weilbach.“Wat Blacky nie geweet het nie, is dat die gewonde rower enkele meter agter die heining geskuil het.“Toe Blacky sy flitslig op die rower skyn, het die rower reeds sy vuurwapen op hom gerig gehad – maar toe gryp Boef hom.”Weilbach het gesê daar is op inbraakgereedskap, insluitend ’n skroewedraaier, ’n beitel en ’n flits, asook die rower se oorgehaalde 9 mm-pistool beslag gelê.Die rowers het tydens verlede week se inbraak drie rekenaars uit dié sentrum gesteel.“Ons het nog nie eers die versekeringseis van die eerste inbraak behoorlik deurgevoer nie. Dit maak ’n mens die josie in,” sê mnr. Hennie Fourie, bestuurder van dié sentrum.“Hulle het natuurlik geweet ons sou die gesteelde rekenaars onmiddellik moes vervang – toe kom steel hulle maar die nuwes ook.”’n Groot kragopwekker, wat naby die gewonde rower agter die palissadeheining gevind is, het gisteroggend nog bloedspatsels op gehad.Die polisie is steeds op soek na die dooie rower se makkers.

Aanvallers buit polisie-2 se dienspistole




Aanvallers buit polisie-2 se dienspistole


2010-04-26 21:54
Genl. Bheki Cele kom gistermiddag by die toneel aan waar lede van ’n blouligbende in Pretoria vasgetrek is nadat hy Amersfoort besoek het waar twee polisiebeamptes en ’n polisiereservis doodgeskiet is. Foto: Alet Pretorius
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's
Buks Viljoen
Terwyl twee polisiebeamptes se lyke ná ’n koeëlreën half bo-oor mekaar gelê het, het hul moordenaars hul dienspistole gesteel.Intussen het ’n swaar gewonde polisiereservis in ’n polisiebakkie vol koeëlgate na die Amersfoort-polisiekantoor gejaag waar hy ineengestort het. Reservis-konst. Sabelo Ngwenya (24) is kort ná sy aankoms in die Ermelo-hospitaal dood.Hy en konstt. Tebogo Maroga (30) en Joseph Molefe (32) is helde omdat hulle dood is in die stryd teen misdaad, het me. Sibongile Manana, Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, gesê. Sy het die polisiekantoor, asook Molefe en Ngwenya se ouers, gister saam met genl. Bheki Cele en lt.genl. Thulani Ntobela, onderskeidelik nasionale en provinsiale polisiehoof, besoek.Sy en Ntobela gaan vandag na Burgersfort, waar Maroga se ouers woon. Al drie polisiebeamptes was ongetroud.Intussen het Beeld verneem die polisie ondersoek die moontlikheid dat lede van ’n blouligbende wat gister in Pretoria vasgetrek is dalk by die moorde betrokke was.’n Groep van agt tot tien aanvallers het Maroga, Molefe en Ngwenya (almal sonder koeëlvaste baadjies) eergister in die vroeë oggendure met AK47’s en R5-aanvalsgewere afgemaai.Die polisie het vroeër die nag ’n verdagte wit Conquest opgemerk. Die insittendes het weggejaag toe Maroga-hulle hulle wou voorkeer.Maroga-hulle het die voorval by die aanklagkantoor aangemeld en gevra dat ander polisiepatrollies na die voertuig moet uitkyk.Enkele ure later het die drie op die motor afgekom waar dit voor Eerste Nasionale Bank in Scheidingstraat geparkeer was. Die drie het vermoed die insittendes wil by die bank inbreek.Hulle het skaars uit hul bakkie geklim toe daar met AK47’s en R5-aanvalsgewere op hulle losgebrand is. Maroga en Molefe is op die toneel dood. Sowat 30 koeëls het die voertuig getref, die meeste daarvan die bestuurder se deur.Ngwenya is in die maag getref. Hy kon nogtans met die polisievoertuig wegjaag tot by die aanklagkantoor, sowat 500m van die bank. Daar het hy inmekaargesak.Die swaar gewonde Ngwenya is na die hospitaal in Ermelo geneem waar hy dood is.Volgens kapt. Leonard Hlathi, woordvoerder van die eenheid teen georganiseerde misdaad, wou die moordenaars skynbaar die kitsbank opblaas. Die polisie het in die kitsbank op plofstof en slagdoppies afgekom.’n Taakspan onder leiding van kol. Obed Ngwenya, hoof van die eenheid teen georganiseerde misdaad in Mpumalanga, is aangestel om die moordenaars vas te trek.

'Plant-a-cross' demo over murders and Citizen's unite

























































'Plant-a-cross' demo over murders and Citizen's unite

2010-04-26 22:59
Related Links
Protest in Sweden over 'genocide' in SA
Michael HamlynCape Town - The deputy minister of agriculture and Freedom Front Plus leader is planning to lead a motorcade on Tuesday from Klerksdorp to Potchefstroom for a ceremony of planting crosses to highlight how many victims of crime there have been in the country. Announcing the cross planting on Monday, Mulder referred to the attack in Randburg in which a one-year-old child and her care giver were seriously injured. "For which reason, other than hate and/or political motives would any person attack a baby?" Mulder asked."A small baby cannot in any way have hindered criminals or acted to their detriment in their attempted crime." The Parliamentary leader of the FF+, Pieter Groenewald, who is also spokesperson on police matters, urged people to strengthen the FF+'s hand "and come plant a cross as a symbol of the murdered people". He added: "It is supposed to be Freedom Day but the Afrikaners are not free when they are being murdered."- I-Net Bridge (News24)

Ex unitate vires (Eendrag maak mag) “Eendracht maakt macht” (Nederlands), “Einigkeit macht stark” (Duits), en “L’union fait la force” (Frans) heet."Unity is Strength

"If you are a supporter of the DA or not this is an invitation to march with me.

Kind regards,
Annette Deppe,
Councillor for Ward 93,
City of JohannesburgMember of Transport, Development Planning, Urban Management and 2010 Portfolios

Notes on the March
The March starts from the Johannesburg College of Education, St Andrews Road Parktown at 10h00, winds its way to the Constitutional Court in Braamfontein where Helen Zille and, no doubt, Moseia Lekota and Patricia de Lille, will address us.
The March should finish no later than 12h00 when you return to the JCE.Parking has been arranged in the JCE grounds and we have arranged for security guards to be in attendance.
There will be DA marshals in attendance and the JMPD will be around as well.Please make every effort to attend and bring as many people with you as possible.

Regards,




Related Links
Protest in Sweden over 'genocide' in SA
Michael Hamlyn
Cape Town - The deputy minister of agriculture and Freedom Front Plus leader is planning to lead a motorcade on Tuesday from Klerksdorp to Potchefstroom for a ceremony of planting crosses to highlight how many victims of crime there have been in the country. Announcing the cross planting on Monday, Mulder referred to the attack in Randburg in which a one-year-old child and her care giver were seriously injured. "For which reason, other than hate and/or political motives would any person attack a baby?" Mulder asked."A small baby cannot in any way have hindered criminals or acted to their detriment in their attempted crime." The Parliamentary leader of the FF+, Pieter Groenewald, who is also spokesperson on police matters, urged people to strengthen the FF+'s hand "and come plant a cross as a symbol of the murdered people". He added: "It is supposed to be Freedom Day but the Afrikaners are not free when they are being murdered."

Sunday, April 25, 2010

Zuma, Malema 'star' as cops



Zuma, Malema 'star' as cops
Apr 25, 2010 12:00 AM

By Shanaaz Eggington
A moment of comic relief at the expense of Julius Malema and Jacob Zuma has become no laughing matter for three members of the SAPS.
The trio - stationed in and around Cape Town - were suspended without pay, pending a disciplinary hearing, for passing on a digitally altered e-mail depicting the two ANC leaders as the police heroes of a skop, skiet en donner movie.
It features a teaser poster for the yet-to-be-made third chapter of Bad Boys - a high-octane comedy about two detectives. But the faces and names of actors Will Smith and Martin Lawrence were replaced with those of Zuma and Malema.
Zuma, carrying a shower head in his hand, is seen leading Malema away from an explosion.
Brigadier Novela Potelwa, a spokesman for Western Cape provincial police commissioner Lt-General Mzwandile Petros, said: ''The charge is improper conduct while on duty."
-------------------------------------------------------------------------
Drie geskors oor Malema-grap2010-04-27 07:04
function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.nuus24.com/printArticle.aspx?iframe&aid=2bc66208-c189-4a1b-ac3c-1bb36e2a63f2&cid=1479','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}
Druk artikel
e-pos artikel
Verwante skakels
Nog geen klagtes teen Malema
Malema kan geskors word
Zuma verander glo van deuntjie oor Malema
Aldi Schoeman, Die BurgerKaapstad - Drie vroue in diens van die polisie is hangende ’n tugondersoek geskors omdat hulle glo ’n gemanipuleerde Bad Boys-plakkaat met pres. Jacob Zuma en Julius Malema, ANC-jeugligaleier, se gesigte daarop per e-pos aangestuur het.Brig. Novela Potelwa, ’n polisiewoordvoerder, het bevestig die drie is geskors en die klag teen hulle is een van onbehoorlike optrede terwyl hulle aan diens was.Twee van hulle is klerke van die Woodstock-polisiekantoor en die ander ’n beampte van die Paarl-Oos-polisiekantoor.Kol. Billy Jones, ’n polisiewoordvoerder, het gesê al drie is sowat drie weke gelede geskors.Die e-pos bevat ’n manipulasie van die rolprent Bad Boys II se plakkaat. Op die oorspronklike plakkaat is Will Smith, met ’n vuurwapen in die hand, en Martin Lawrence teen die agtergrond van ’n groot brand.Die gemanipuleerde weergawe het Zuma se gesig in die plek van Smith en Malema s’n op Lawrence se gesig. Die rolprent se naam, Bad Boys II, is verander na Bad Boys III.Die vuurwapen in Smith se hand is vervang met ’n stortkop in Zuma se hand.
Lees meer oor: polisie julius malema jacob zuma

Two held for brutal assault on todler and her helper


























Two held for assault on toddler


2010-04-25 12:00
Related Links
Attacked toddler still in ICU
Beaten toddler 'serious but stable'
Baby attack: Premier pressures cops
Baby fights for her life after attack

Johanesburg - Two people were arrested at the weekend for beating a one-year-old baby and a helper in a house robbery in Johannesburg, Gauteng police said on Sunday."I can't tell you if we are expecting to make any more arrests. We are letting the investigations continue and then we will see what comes out of it," Colonel Eugene Opperman told Sapa on Sunday.He could not say if a stolen laptop and modem was recovered."All we can say is that some stolen property was found."The arrests were made in Alexandra on Saturday night and police were unable to provide specifics on it.The two, aged 23 and 25, are due to appear in the Johannesburg Magistrates Court on Monday, facing charges of attempted murder and robbery with aggravating circumstances.The toddler was severely beaten, along with helper Francina Sekhu, in a house robbery in a Randburg suburb on Thursday.On Sunday, Liezel Furlong, spokesperson for the Sandton Medi-Clinic said the girl remained in a serious but stable condition. It was unknown if she had regained consciousness.Sekhu was being treated for serious head injuries.Opperman said the pair would appear in the Johannesburg Magistrate's Court on Monday on charges of aggravated robbery and murder.
- SAPA
Read more on: crime johannesburg

Tourist tells of rape ordeal








Times LIVE
'Protests not just about service delivery'
There were more protests around the country in the first three months of this year than in any equivalent period since 1994, a government deputy minister said.
Tourist tells of rape ordeal
Dutch woman on antiretrovirals after horrifying ordeal in four-star hotel



Apr 25, 2010 12:00 AM By BUYEKEZWA MAKWABE
A Dutch tourist has vowed never to set foot in South Africa again - unless it is to give evidence against the man who gagged, robbed and raped her twice in the Cape Winelands.
Current Font Size:

Mrs. Den Hollander
The hotel said she was negligent with her own safety by not properly locking her room door Jacob Zuma
Yvonne Petronella Den Hollander, 62, is suing the four-star Lord Charles Hotel for failing to keep her safe and is claiming R1.7-million in damages for the terrifying ordeal she endured.
Den Hollander, a divorced mother of two, was brutalised within hours of checking into the luxury hotel. She was put on antiretrovirals after the attack, and underwent psychological counselling for trauma.
Two years after she was raped and robbed of R3600 at the hotel on March 9 2008:
Police have yet to arrest a suspect in the case;
The hotel says it is not liable to pay damages because guests signed a disclaimer protecting it against claims for loss, damage or injury; and
Den Hollander is being asked to put up R200000 as security for court costs before her lawsuit can proceed against the hotel, because she is a foreigner.
The high cost could derail her case.
In court papers, she accused the hotel of negligence and failure to put in place measures that could have prevented her ordeal.
Speaking to the Sunday Times this week through her lawyer, Luuk Rijnen, she said she would never again set foot in Africa, except to face her attacker in court.
The trip to South Africa was a dream come true after she had saved up to pay for an affordable 17-day holiday package which included a trek in the Drakensberg mountains, a visit to Swaziland, a trip to the Kruger National Park and KwaZulu-Natal.
It was shortly after arriving at the Lord Charles Hotel, ahead of a tour of the Cape Winelands, that the trip turned into a nightmare.
In the statement to the police after the incident, she said she was convinced she would be killed by the rapist.
"He made me lie on the bed with my face down. He took the telephone wire. With this he tied my ankles. I was lying on my belly with my hands and feet tightly tied to my back.
"I remember that he made this quite tight. After this he put blankets and pillows over me, so I was afraid now he would shoot me because of all this noise-insulating material."
Her assailant had been hiding behind the bathroom door when Den Hollander returned to her room after a few drinks with her tour group.
The hotel, however, is defending the claim and in turn said Den Hollander was negligent with her own safety by not properly locking her room door despite written warnings.
The hotel said it had taken "reasonable steps to guard against harm to guests by among other things, engaging the services of an independent contractor".
Group chief executive officer for Command Security Services, Shaffie Mowzer, said on Friday that what had happened was both unfortunate and tragic but the company could not comment.
"The case was investigated by the police and there was never any finger pointed at the company or at the work we do."
The hotel further stated in court papers that Den Hollander had, upon arrival at the hotel, signed a disclaimer absolving it of any liability. It read: "The Lord Charles accepts no responsibility for any loss, damage or injury that may occur on our premises."
The hotel has applied to the court to compel her to pay R200000 in security for costs.
Rijnen said Den Hollander broke down when he told her about the R200000 security required.
But Den Hollander has vowed to fight on.
"She says it was only after realising that, if she stopped now without fighting back, she would feel raped twice.
"She has now pulled herself together and says she refuses to be bullied," Rijnen said.
Den Hollander told the Sunday Times via e-mail: "Did they change anything? Or do they just try to push me away so no one finds out how unsafe it is?"
Western Cape police spokesman, Warrant Officer November Filander, was unable to comment on the police investigation on Friday.