Sunday, April 25, 2010

Zim-boer wag in SA om te kyk wat plaasbesetters doen














































Zim-boer wag in SA om te kyk wat plaasbesetters doen





2010-04-24 23:30

Mnr. Ian Ferguson, ’n Zimbabwiese boer, bly voorlopig in Pretoria sodat die regering nie ’n dagvaarding aan hom kan bestel om sy plaas af te vat nie. Sy plaas is verlede week deur oorlogsveterane oorgeneem. Foto’s: Alet Pretorius
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's
ccoetzee@rapport.co.zaDit is soos ’n kaartspel, sê mnr. Ian Ferguson (74), wie se plaas in Zimbabwe afgevat is. Hy en sy gesin probeer nou die howe in Bulawayo nader om die sowat 14 “militante” van sy plaas af te skop.Sy seun, Arthur, het Vrydag ’n prokureur in Zimbabwe se tweede grootste stad gaan spreek om te kyk hoe hulle ingevolge die wet van die besetters op die Denlynian-wildbewaringsplaas ontslae kan raak. Hulle wil ook ’n hofbevel bekom wat dit duidelik maak dat alle wild en bates op die plaas steeds aan Ferguson behoort.Die plaas is sowat R93 miljoen werd en Ferguson sr. spog “dit het die grootste konsentrasie wild in Zimbabwe”.Ferguson jr., wat op die Benfer-sitrusplaas naby die wildplaas boer, is verlede week in die tronk gegooi toe hy die polisie om hulp wou vra. Hy is ’n dag later vrygelaat.“Ek voel soos ’n gevangene. Ek kan nie nou teruggaan Zimbabwe toe nie,” het Ferguson sr. verlede week in sy woonstel in Lynnwood Glen, Pretoria, gesê.Hy het ’n Zimbabwiese paspoort, maar is in Suid-Afrika gebore en het verblyfreg hier.Ferguson het onlangs na Suid-Afrika gekom vir ’n heupvervanging in Durban. Sy plaas is in sy afwesigheid oorgeneem.Die besetters het in ’n Zanu-PF-bakkie op die plaas opgedaag. ’n Minister en ’n provinsiale goewerneur is glo betrokke.Ferguson sr. se plaas is ook in 2002, 2003 en 2006 ingeval, maar hy kon toe dié pogings afweer.Volgens hom is daar in 2007 ’n uitsettingsbevel aan hom bedien.“Ons het net een kyk daarna gegee en nie iets daaroor gesê nie, want volgens ons was dit ’n vervalsing. Dit het geen datumstempel gehad nie,” sê hy.Volgens hom moet die regering jou dagvaar voordat jy wettig van jou plaas ontneem kan word.Ferguson sr. is aangeraai om vir eers nie na Zimbabwe terug te keer nie om te verhinder dat die dagvaarding aan hom bestel word.Hy besit die plaas al meer as 24 jaar lank en internasionale jagters stroom jaarliks na sy plaas.“Ons moes vanjaar hul deposito’s terugbetaal.“Nie net ons nie, maar ook die land verloor hierdeur baie buitelandse inkomste,” sê hy.Volgens Ferguson is sy grootste vrees dat die plaasbesetters die plaas plunder en hulle “30 jaar terugsit”.“Dit maak my dood. Ons hele familie. Jy kan nie glo watter impak dit het nie… Maar daar is baie boere wat slegter daaraan toe is as ek, want ek het steeds die sitrusplaas.”
-------------------------------------------------------
Mugabe, the land baron
Zimbabwean president is now one of the country's biggest landowners

Apr 25, 2010 12:00 AM By Own correspondent
President Robert Mugabe is one of the biggest landowners in Zimbabwe. A Sunday Times investigation has found that he and his family own at least 10 farms through Gushungo Holdings (Pvt) Ltd.
Current Font Size:

DEFEATED: President Robert Mugabe Picture: REUTERS
Grace's farm managers arrived without warning at 7am, and told him to cease farming and move out Jacob Zuma
Gushungo is Mugabe's clan name.
The company owns 10601ha of fertile land in the country's northern regions.
The Commercial Farmers' Union says that of the original 4500 large-scale white commercial farms, only 300 remain.
Mugabe and his family acquired a significant chunk of that farmland.
In 2008 - eight years after the land reform programme started - Mugabe's wife, Grace, grabbed Gwina Farm in Banket from high court Judge Ben Hlatshwayo.
He tried to fight her in the courts, but withdrew under intense political pressure - not before he had exposed Mugabe and his family as multiple farm- owners, in violation of government policy.
He revealed that the family, through Gushungo Holdings, owned Mazowe, Sigaro, Leverdale and Bassiville farms.
He eventually lost Gwina Farm to Grace Mugabe in dramatic fashion. He was forced out and promised another farm in an estate owned by the state-run Agricultural and Rural Development Authority, Transau, in Mutare.
When that failed to materialise, he moved into Kent Estate, in Norton, on land owned by Ariston Holdings.
Before being thrown out by Grace, he filed a high court application suing Gushungo Holdings - which Grace used for the takeover - and former state security minister Didymus Mutasa, who was then also minister of lands. Mutasa is now presidential affairs minister in the president's office.
In his court application, signed on November 6 2008, Judge Hlatshwayo, a Harvard University-trained lawyer and former lecturer at the University of Zimbabwe, said Grace's actions were illegal and the court should stop her.
"I have been in quiet, undisturbed, peaceful possession, occupation and production at Gwina Farm from December 2002 until October 19 2008," he said.
He said Grace's farm managers arrived without warning on Sunday October 19 at 7am, and told him to cease farming and move out.
Before leaving, they said he would get further details from Mutasa or senior ministry officials.
He immediately contacted his superiors, Chief Justice Godfrey Chidyausiku and justice minister Patrick Chinamasa, who said he should find out more because it could have been the "work of conmen".
When he got in touch with Mutasa, his worst fears were confirmed: Grace Mugabe wanted the farm.
Grace began to put more pressure on him, sending her farmworkers to measure and peg his land.
In the end, he was forced to withdraw his court application, and Grace got her way, adding one more property to Gushungo Holdings' growing list of farms.
Commercial Farmers' Union officials say Mugabe's family owns even more farms. These include the 1000ha Foyle Farm, grabbed from Ian Webster.
It was renamed Gushungo Dairy and was recently involved in a dispute with Swiss company Nestlé over a milk deal.
The family also owns the 1046ha Iron Mask Farm, taken from John Matthews by Grace under the pretext of establishing an orphanage.
Judge Hlatshwayo is not the only black farmer who has lost out to the Mugabes.
Standard Bank CEO Washington Matsaire lost his 1200ha Gwebi Wood Farm to them.
The Mugabes also grabbed 1488ha Leverdale Farm from Piers Nicolle.
Mugabe's personal farm, Highfield, in Norton, is 445ha.
Farmers in the area say all nearby farms were taken to create a ''security buffer zone" for the president, leaving him effectively controlling 4050ha.






Saturday, April 24, 2010

Jong ma se lyk in afvoerpyp gevind











Jong ma se lyk in afvoerpyp gevind
2010-04-24 13:00

'n Foto van Liesel Fourie op die dag van haar verdwyning, gepos deur 'n vriendin, Antoinette, op 'n Facebook-bladsy ter nagedagtenis aan Fourie.
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's
Verwante skakels
Pa hoor dogter se hulpkrete voor moord
Moord op vrou in restaurant skok kusdorp
Plaasvrou koelbloedig vermoor
Charles Thompson
- Die lyk van 'n 28-jarige ma van twee, Liesel Fourie, is in 'n stormwaterpyp gevind ná sy vir dae lank vermis was.Fourie se verloofde, Cobus Hanneman, het Saterdag aan Nuus24 gesê sy is ook verkrag."Haar hande was met haar broek agter haar lyf vasgebind en haar gesig was inmekaargeslaan," het Hanneman per telefoon gesê.Fourie, wat in Rustenburg gewoon het, was op 'n naelversorgingskursus in Benoni die afgelope maand.Sy het by haar ouers in Brakpan tuisgegaan."Liesl het net gou winkel toe gery vir brood en melk," het Hanneman gesê oor Fourie se verdwyning op Vrydag, 16 April.Fourie het egter nie dié betrokke dag teruggekeer van die winkel, Caroline's in Voortrekkerstraat, Brakpan, nie.Haar ouers het onraad vermoed en die polisie in kennis gestel.Fourie se voertuig is eers verlede Dinsdag in Windmill Pioneers Park, Springs, gevind."Die agtervenster was stukkend en daar was bloed op die motor," het Hanneman die toneel beskryf.Fourie se lyk is sowat 500m van die motor in 'n stormwaterpyp gevind.Volgens Hanneman het die polisie vingerafdrukke op die voertuig gekry, en sal DNS-toetse ook gedoen word.Spring-polisie het Saterdag gesê die saak word ondersoek, maar kon geen verdere inligting uitreik nie.'n Begrafnisdiens vir Fourie sal Maandag, 26 April, om 11:00 by die Sewendedag-Adventiste Kerk in Hastingslaan, Brakpan, plaasvind.Sy laat twee seuns agter.- Nuus24
Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar
Lees meer oor: misdaad moorde
-----------------------------------------------------------------------
Misdaad Moord en verkragting:
Ouma, kleinkind doodgekap
2010-04-23 18:03
Verwante skakels
Man met byl doodgekap
Sangoma met byl doodgekap
Sieklike man met panga doodgekap
Butterworth – ’n 73-jarige Ouma en haar kleindogter (8) is in Tholeni naby Butterworth doodgekap, het die Oos-Kaapse polisie Vrydag gesê.Kapt. Jackson Manatha het gesê die twee slagoffers is na bewering Donderdagaand vermoor.Familielede het onraad vermoed toe die bejaarde vrou nie by die kantoor opgedaag het om haar pensioengeld te gaan afhaal nie.“’n Familielid het op versoek van haar susters na haar huis gegaan om te kyk of sy daar is. Nadat niemand die deur oopgemaak het nie, het die familielid deur die venster gekyk en die twee slagoffers se lyke in ‘n bloedbad gesien lê," het hy gesê.Manatha het gesê beide slagoffers het wonde aan hul bolyf opgedoen en hulle altwee is na bewering verkrag.Niemand is nog in verband met die moord in hegtenis geneem nie.Sowat tien vrouens en kinders is gedurende 2008 in dieselfde dorp vermoor, het Manatha bygevoeg.- Sapa
Lees meer oor: verkragtings moorde

Bankrot munisipaliteit koop nuwe kar











Bankrot munisipaliteit koop nuwe kar




2010-04-24 01:34
Cobus Claasen
PRETORIA
Me. Anna Digoro, burgemeester van die bankrot Nokeng tsa Taemane-munisipaliteit (Cullinan, Rayton en omgewing), het ’n blinknuwe Audi van meer as R300 000 gekry.
Dié swart Audi A4 is vandeesweek in Rayton, oos van Pretoria afgelewer, nadat die Gautengse departement van plaaslike regering en behuising vroeër vandeesmaand nóg ’n reddingsboei van R5 miljoen aan Nokeng oorbetaal het.
Nokeng is verlede jaar onder finansiële administrasie geplaas weens die munisipaliteit se benarde geldsake.
Beeld, susterkoerant van Volksblad, het sedert 2006 gereeld berig oor Digoro se voorliefde vir ampsmotors, luukse hotelverblyf en duur kantoormeubels.
Daar was al in 2006 ontevredenheid oor haar voorkeure met ampsmotors toe die ANC-beheerde Nokeng-raad R700 000 vir twee ampsmotors – ’n Mercedes Benz E200 en Audi A4 – in die 2006-’07-begroting goedgekeur het.
Die Mercedes Benz is in Mei 2008 in ’n ongeluk verwoes, waarna Nokeng weens sy geldsake glo nie finansiering kon kry om dit te vervang nie. Mercedesse, BMW’s en Audi’s is daarna om die beurt teen byna R30 000 per maand vir Digoro gehuur.
Beeld het verlede jaar ’n vertroulike finansiële staat onder oë gehad wat toon dat Nokeng van 29 Mei 2008 tot 3 April 2009 sowat R285 000 betaal het om motors te huur.
Digoro het gister gesê die provinsie het geld vir die nuwe Audi voorsien nadat Nokeng dit op ’n raadsvergadering goedgekeur het.
Sy sê die raad se ander Audi gaan “ingeruil word” omdat dit al te veel kilometers afgelê het.
Digoro is gevra of die nuwe Audi nie ’n vermorsing van geld is in die lig daarvan dat haar pos in die volgende paar maande afgeskaf gaan word wanneer Nokeng by die Tshwane-metroraad ingelyf word nie.
“Nee, dit is nie. Nokeng gaan nog tot Junie volgende jaar ’n begroting hê en ek het ’n motor nodig om my pligte uit te voer.”
Digoro het haar duidelik vervies toe sy daarop gewys is dat ’n brandweervoertuig en die raad se stootskraper al maande lank buite werking is.
Die brandweervoertuig het ’n battery en die stootskraper ’n nuwe lem nodig, maar dit kan glo weens gebrekkige finansies nie aangekoop word nie.
Sy sê die media was nog altyd daarop uit om haar as ’n spandabelrige burgemeester uit te beeld.
Digoro sê die aankoop van die ampsmotor is kragtens die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur (MFMA) gekoop.
“Maar wat help dit ek verduidelik dit vir jou. Jy weet niks nie. Julle joernaliste is net daarop uit om propaganda te bemark, maar kom ek sê jou jy sal nooit wen nie, want die ANC sorg vir sy mense.
“Jou regering het destyds nie mediavryheid toegelaat nie en nou maak jy misbruik van dié voorreg om my te pla met goed waarvan jy niks weet nie,” het sy gesê.
Daar is gister vergeefs probeer uitvind waarvoor R5 miljoen aan Nokeng toegestaan is. Nokeng het in Junie 2009 ook R5 miljoen by die provinsie gekry. Dit was vir die aankoop van grootmaatdienste.
- Volksblad

Veiligheidsplan vir Wes-Kaapse plase ‘suksesvol’













Veiligheidsplan vir Wes-Kaapse plase ‘suksesvol’

2010-04-24 02:56

Tisha Steyn
George – Die verhoudinge tussen boere en hul werkers in die Wes-Kaap is die beste in die land.Só het mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, by navraag aan Die Burger gesê oor landelike veiligheid in die Suid-Kaap.“Boere en plaaswerkers moet nie uitgesonder word wanneer misdaad bespreek word nie, maar mense op die platteland en plase is inderdaad uiters blootgestel aan misdaad.“Gelukkig is daar goeie samewerking tussen die georganiseerde landbou en die polisie in die Wes-Kaap. Boere werk op alle beskikbare forums saam met die polisie.“Net so is daar baie goeie verhoudings tussen boere en werkers op ons plase. Hierdie mense moet immers na mekaar se veiligheid omsien.” Ao. Carel Strauss, die polisie se hoof van landelike beveiliging in die Klein-Karoo, het beaam dat daar ’n goeie vertrouensverhouding tussen boere, plaaswerkers en die polisie is. Daar is ook ’n plan van aksie wat in alle noodgevalle in werking tree.Die Klein-Karoo is verdeel in 10 gebiede wat ooreenstem met die Agri-streke, en elke gebied het ’n hoofkoördineerder. Dié gebiede is weer in kleiner selle verdeel, elk met ’n koördineerder wat gewoonlik ’n boer is.“Die polisie en die koördineerders ken die plase en al die mense wat daar woon,” het Strauss gesê.Wanneer ’n misdaad gepleeg word, lig die hoofkoördineerder die selkoördineerders en polisie onmiddellik in en daar word gesamentlik opgetree.In die geval van ’n natuurramp word die kantoor van die bestuurder van Agri Klein-Karoo, mnr. Piet Lodder, ook ingelig, waarvandaan boere per e-pos en SMS oor die situasie ingelig word. ’n Gesamentlike operasionele sentrum word ook ingerig.Beamptes wat by landelike veiligheid betrokke is, woon vergaderings van Agri Klein-Karoo en gemeenskapspolisiëringsvergaderings by en gee kwartaalliks terugvoering aan die hoof van die afdeling in Kaapstad.Die veiligheidstelsel in die Sentraal-Karoo is ook ’n sukses.Ao. Aubrey Sedres van Beaufort-Wes het gesê: “Hier is byna geen plaasaanvalle nie, buiten die een naby Letjiesbos in Desember toe ’n man drie mense doodgeskiet het. In sekere gebiede kom wel veediefstal voor.”Skape en bokke word soms vir die pot gesteel en geslag en soms kom gewone diefstal op plase voor. “Daar is dalk gesinsgeweld, maar dit word nie dikwels aangemeld nie.”In die Tuinroete sluit landelike beveiliging ook landelike woongebiede in. Sektorbevelvoerders is toegerus met ’n polisievoertuig en selfoon en patrolleer hul sektore in skofte. Boere en vrywilligers, van wie sommige reserviste is, vorm deel van ’n plaaswagstelsel.Volgens kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder in die Suid-Kaap, kom geweldsmisdaad wat met drank en dwelms gepaardgaan asook gesinsgeweld hier voor.

Jaar oue baba steeds bedenklik ná aanval deur rowers







Jaar oue baba steeds bedenklik ná aanval



2010-04-23 21:41

Verwante skakels
Baba steeds ernstig nadat rowers haar takel
Magdel Fourie
Die jaar oue babameisietjie wat kopbeserings opgedoen het nader rowers haar en haar oppasser eergister in Robindale, Randburg, aangerand het, is steeds in ’n bedenklike toestand.Marizaan Kruger het veelvuldige skedelbreuke opgedoen toe rowers haar eergister in haar ouerhuis in Rooseveltstraat aangerand het nadat hulle ook eers haar oppasser, me. Francina Sekhu, getakel het.Toe me. Madelein Kruger, haar ma, omstreeks 13:00 op die grusame toneel afgekom het, het Marizaan nie asemgehaal nie.Nooddienswerkers van Piranha Security, ’n plaaslike veiligheidsmaatskappy, het toe die kind enkele minute later geresussiteer. Op pad na die Sandton Medi-Clinic het sy egter nog twee keer opgehou asemhaal en moes hulle haar telkens weer resussiteer.Me. Liezl Furlong, hospitaalwoordvoerder, het gesê die kind is steeds in die waakeenheid.“Haar toestand is stabiel, maar ernstig.” Sekhu het ook ernstige kopbeserings in die aanval opgedoen.Sy was gister in ’n bestendige toestand in die chirurgiese eenheid in die Helen Joseph-hospitaal, het me. Lovey Mogapi, hospitaalwoordvoerder, gesê.“Sy is egter baie verward en kan nie onthou wat tydens die aanval gebeur het nie.”Niemand is al in hegtenis geneem nie.

Protest in Sweden over 'genocide' in SA

http://www.youtube.com/watch?v=dA-mjy-KBXA&feature=player_embedded
http://www.youtube.com/watch?v=dA-mjy-KBXA&feature=player_embedded
(Video Link You Tube )




Die Nuwe Suid-Afrika-vlag is op !7 April 2010 voor die SA ambassade in die Sweedse hoofstad verbrand tydens 'n betoging teen die volksmoord op Afrikanerboere in Suid-Afrika.
'n Regse, pro-blanke groep bekend as die Sweedse Weerstandsbeweging het die betoging georganiseer. Ongeveer 'n honderd mense het op die Sint Eriksplein in Stockholm om 12.00 nm. byeengekom. Afgesien van lede van die SWB, het verskeie ander "vrye groepe", waaronder afvaardigings van info-14 en nationell.nu aan die betoging deelgeneem.
Die betogers het in die straat afgestap met vlae, baniere, skilde en plakkate. Sowel die organisasie se vlae as twee Vierkleure is geswaai. Op die groot banier met die Engelse woorde, "Stop Boer genocide" is 'n foto van die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre'Blanche, vertoon.
Pamflette oor die situasie in Suid-Afrika met inligting oor die geweld wat daar teen blankes gepleeg word, is ook versprei.
Die optog by die Suid-Afrikaanse ambassade tot stilstand gekom waar die NSA-vlag verbrand is. Volgens die Sweedse Weerstandsbeweging was dit "'n kragtige simboliese daad wat uitgestuur is, tesame met die slagspreuk "ANC - mördare!" ("ANC - moordenaars!") wat geskree is.
'n Leier van die Sweedse Weerstandsbeweging, Kristian Nordvall, het 'n emosionele toespraak gelewer oor die belangrikheid van die betoging, die werklikheid in Suid-Afrika en dat Swede moet aanhou om die volksmoord in Suid-Afrika, wat deur die politici en die media geïgnoreer word, aan die groot klok te hang.
Die betoging het agterna vir 'n ruk voor die ambassade aangehou met baniere, vlae, skilde en plakkate. Pamflette is ook verder versprei. 'n Woedende Magnus Söderman, die nasionale
Hierna het die betogers na die Rådhusets-moltreinstasie geloop waar hulle uiteengegaan het.
Die organisasie het verklaar: "Die Sweedse Weerstandsbeweging wil almal bedank wat aan die betoging deelgeneem het en op tasbare wyse hul teenkanting uitgespreek het teen die volksmoord wat besig is om in Suid-Afrika plaas te vind."
Berig in Sweeds met nog foto's hier.






























Protest in Sweden over 'genocide' in SA

- An ultra right-wing group calling for an end to "genocide in South Africa", referring to the killing of whites, burned a South African flag during a protest march to the embassy in Stockholm, an embassy official confirmed on Friday.The protesters - between 50 and 60 people - marched to the South African embassy in Stockholm on Saturday, April 17, said the embassy's first secretary-political, Eden Reid.The protest march by the Swedish Resistance Movement - a fringe, Neo-Nazi organisation - culminated in the movement placing the embers of the flag and a leaflet in the embassy's post box.The leaflet read: "Since 1994 more than 3 000 white farmers have been murdered in the 'rainbow nation' South Africa."Apart from this, violence is directed against whites in general because of their race. Brutal murders and rapes have increased by 25% since 2005 and robberies are more rule than exception."It added that the leader of the ANC Youth League "is singing songs about how to 'kill the Boer, kill the farmer'."This was a reference to ANCYL president Julius Malema who became embroiled in a furore over his singing of a struggle song with the words "shoot the boer" in it.'Terrorist regime'"... And this in a country that will host the soccer World (Cup) in two months."The governments of the world, including the Swedish, are supporting this terrorist regime inciting the ongoing genocide."This summer, will you be watching soccer from a country where the government is urging on the genocide of whites? Will you ignore the murders of your race kindred?"Reid said the embassy was fully briefed about the protest by the Swedish police and added that it proceeded peacefully with "more police than protesters" present.Honour for Terre'BlancheWhile the embassy was closed on Saturday, Reid went into the office to monitor the situation. She commended the Swedish police's handling of the protest.Protesters carried "Vierkleur" flags and that of the SRM. They also carried a portrait of the murdered leader of the AWB, Eugene Terre'Blanche, who it "honoured" during the protest.A banner read: "Stop the boer genocide" in bright red ink, with the ANC's emblem beside it and a large panga in the background.According to an account of the protest on the SRM website, the movement had a brief run-in with a "leftist mob", holding their own "counter-demonstration".Once outside the embassy, they also "ripped the ANC flag in anger, to give a hint of his feeling about the presence of the ANC in Sweden!" the site read.Unpopular in SwedenReid said the embassy understood that the SRM did not enjoy popular support in Sweden, which she described as a "cosmopolitan, tolerant" society.Terre'Blanche's death on April 3 at his farm in Ventersdorp prompted fears of a right wing backlash, however, the threat by AWB members to avenge his death was later retracted.The organisation back-tracked saying emotions were high at the time.ANC secretary-general Gwede Mantashe last week raised concern over the "apparent rise of the right wing" in South Africa."It is our responsibility to pay attention to that issue because where I am seated I think that is the most clear and glaring challenge facing our movement today, as we sit here," Mantashe said.He said the right-wing had used Malema as a "trigger" to push its own agenda.Brandishing the "Vierkleur" and the apartheid era flags should not be dismissed as a "small issue"."It is an express defiance of progress and the intention to reverse progress... their intention is going to be exposed without any scapegoat from ourselves," he said at the time.
- SAPA
Read more on: crime sweden ancyl anc awb eugene terre'blanche julius malema gwede mantashe

------------------------------------------------------------------
Swede 17 April 2010

Die Nuwe Suid-Afrika-vlag is gister voor die SA ambassade in die Sweedse hoofstad verbrand tydens 'n betoging teen die volksmoord op Afrikanerboere in Suid-Afrika.
'n Regse, pro-blanke groep bekend as die Sweedse Weerstandsbeweging het die betoging georganiseer. Ongeveer 'n honderd mense het op die Sint Eriksplein in Stockholm om 12.00 nm. byeengekom. Afgesien van lede van die SWB, het verskeie ander "vrye groepe", waaronder afvaardigings van info-14 en nationell.nu aan die betoging deelgeneem.
Die betogers het in die straat afgestap met vlae, baniere, skilde en plakkate. Sowel die organisasie se vlae as twee Vierkleure is geswaai. Op die groot banier met die Engelse woorde, "Stop Boer genocide" is 'n foto van die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre'Blanche, vertoon.
Pamflette oor die situasie in Suid-Afrika met inligting oor die geweld wat daar teen blankes gepleeg word, is ook versprei.
Ná ongeveer 'n halfuur het die optog na die Suid-Afrikaanse ambassade in Stockholm beweeg. Halfpad na die ambassade is die optoggangers deur 'n skare linkses gekonfronteer wat, soos die Sweedse Weerstandsbeweging dit gestel het, "hul steun vir volksmoord teen blankes en hulle haat vir die nasionale strewe wou uitspreek". Daar het ook fisieke konfrontasie tussen die twee groepe plaasgevind met die Sweedse polisie wat tussenbeide getree het, maar geen beserings is aangemeld nie. Volgens die Sweedse Weerstandsbeweging is die optog "soms onderbreek toe optoggangers moeg geraak het vir die gedrag van die (linkse) gepeupel en paar welverdiende klappe uitgedeel het aan diegene wat dit verdien het".a
Ná die onderonsies het die optog by die Suid-Afrikaanse ambassade tot stilstand gekom waar die NSA-vlag verbrand is. Volgens die Sweedse Weerstandsbeweging was dit "'n kragtige simboliese daad wat uitgestuur is, tesame met die slagspreuk "ANC - mördare!" ("ANC - moordenaars!") wat geskree is.
'n Leier van die Sweedse Weerstandsbeweging, Kristian Nordvall, het 'n emosionele toespraak gelewer oor die belangrikheid van die betoging, die werklikheid in Suid-Afrika en dat Swede moet aanhou om die volksmoord in Suid-Afrika, wat deur die politici en die media geïgnoreer word, aan die groot klok te hang.
Die betoging het agterna vir 'n ruk voor die ambassade aangehou met baniere, vlae, skilde en plakkate. Pamflette is ook verder versprei. 'n Woedende Magnus Söderman, die nasionale bestuurder van die Sweedse Weerstandsbeweging, het die geleentheid gebruik om nog 'n Suid-Afrikaanse vlag in repe te skeur. Volgens die beweging is dit "'n aanduiding van wat ons van hul teenwoordigheid in Swede dink!"
Voordat die betoging ten einde geloop het, het die polisie gesê dat een van die optoggangers in verband met aanranding tydens 'n vorige betoging gesoek word. Hulle wou hom ter plaatse in hegtenis neem.
Die betogers het egter geweier om die man uit te lewer, waarna hulle hul range gesluit het. Diegene wat nie aan die organisasie behoort nie, is gevra om die perseel te verlaat om hulle nie bloot te stel nie, maar almal het soos een man bly staan. Hierna het die betogers in wat genoem word "'n sorgvrye gees", taktiek met mekaar bespreek
Onderhandelings met die polisie het misluk en daar is verwag dat die betogers gestorm sou word om die aangeklaagde te arresteer. Weereens het die betogers hul range gesluit.
Ná 'n ruk het onderhandelinge met die polisie hervat en is daar ooreengekom dat die bestuur van die organisasie die man net moet identifiseer sodat hulle hom te woord kon staan. Vyf minute later is alles opgelos.
Hierna het die betogers na die Rådhusets-moltreinstasie geloop waar hulle uiteengegaan het.
Die organisasie het verklaar: "Die Sweedse Weerstandsbeweging wil almal bedank wat aan die betoging deelgeneem het en op tasbare wyse hul teenkanting uitgespreek het teen die volksmoord wat besig is om in Suid-Afrika plaas te vind."\
Berig in Sweeds met nog foto's hier.

---------------------------------------------------------------------------------------------

Hopeful Blatter wants Madiba
2010-04-23 14:27

Zurich -

FIFA president Sepp Blatter is hopeful that Nelson Mandela will be healthy enough to open the Soccer World Cup in South Africa.The former South African president, anti-Apartheid campaigner and Nobel Prize winner, now 91, made his last public appearance to celebrate the 20th anniversary of his release from prison on February 11."We cross fingers that Nelson Mandela ... can realise this dream. And his dream would be to be at the opening of the World Cup. For the time being, he is doing well and we hope that he can do it," Blatter said Friday at his last regular news conference before the tournament starts June 11 in Johannesburg.The FIFA president, who faced questions about South Africa's readiness to host the tournament, said he was confident the event would be a success and predicted that more than 95 percent of tickets will be sold.Blatter brushed off suggestions that as a developing country South Africa was a bad choice to host the World Cup, saying the African continent deserved to host the event because of all that it has given world football.FIFA secretary general Jerome Valcke, who is responsible for overseeing the tournament, said South Africa was so well prepared it could start it "tomorrow."None of the 300 000 remaining tickets will be given away, said Valcke, adding that sales over the past eight days indicated all remaining seats will be sold before the first match.But he acknowledged that "we have to work on our ticketing" after initial sales were sluggish and organizers were forced to cut prices to encourage South Africans to attend.

(SAPA)

Shoot-out at man's Benoni home




Shoot-out at man's Benoni home


2010-04-23 22:25
Johannesburg - A shoot-out occurred between police and house robbers in Benoni on Friday afternoon, Gauteng police said.Warrant Officer Jannie van Aswegen said six men held up a home-owner in Morehill, Benoni.The man was outside his house talking to members of his garden service when the six men stormed in and held them up.He was pistol-whipped by one of the men on the side of the head.A neighbour heard the commotion and called the police.The men were running out of the house when police arrived. One was still inside.They shot at police who fired back. No injuries were reported.The men then fled in different directions.Police followed them and launched a massive search, which included a police helicopter.Three of them were found and arrested.The items taken from the home were dropped during the scuffle.Investigations were continuing.
- SAPA
Read more on: crime joha