Wednesday, June 16, 2010

Chinese joernaliste beroof


Chinese joernaliste beroof

2010-06-15 22:21
Buks Viljoen
Nelspruit. – Drie verdagtes is gister buite die stad aangekeer nadat vier Chinese, onder wie drie joernaliste, vroeër die oggend die slagoffers van ’n gewapende rooftog was.Die Chinese het omstreeks 01:00 by die Mark Mountain-gastehuis by The Rest net buite Nelspruit aangekom.The Rest loop die laaste paar maande onder ’n vlaag van inbrake en gewapende aanvalle deur.Die Chinese was pas in die bed toe die twee aanvallers ’n klip deur die slaapkamer se venster gooi. Die rowers het die ruit uitgeskop en daardeur by die kamer ingeklim.Hulle het die vier mans gedwing om op die vloer te lê en met ’n pistool aangehou terwyl hulle die kamer deursoek het.Agt selfone, twee skootrekenaars, twee duur digitale kameras en ’n sak met al hul persoonlike besittings en duisende rande kontant daarin is gebuit.Die rowers het blykbaar ’n gat onderdeur die elektriese heining om die gastehuis gegrawe. Beeld het betroubaar verneem die polisie ondersoek die moontlikheid dat ’n personeellid van die gastehuis moontlik inligting oor die Chinese gaste aan die rowers verskaf het.Die drie joernaliste werk vir China Network Television (CNTV), die grootste TV-sportkanaal in China.Die vierde man is ’n vriend wat glo in Potchefstroom bly. Hy het blykbaar as tolk vir die groep opgetree.Die verslagspan het net meer as ’n week gelede in Nelspruit aangekom en sou tot die einde van WB 2010 hier bly.Hulle sou môre dekking aan die wedstryd tussen Chili en Honduras in die Mbombela-stadion in Nelspruit gee.Mnr. Albert Gryvenstein van Bossies Justice, ’n private veiligheidsinisiatief, was een van die eerste mense op die toneel. “Die Chinese het nie seergekry nie, maar was baie geskok.”Die polisie het ná die rooftog klopjagte op verskeie kampongs op plase naby die gastehuis uitgevoer.Drie verdagtes is daar aangekeer.By een van die kampongs is op ’n groot aantal selfone, rekenaars, TV’s en ander elektroniese toerusting beslag gelê.Teen druktyd was daar nog nie sekerheid of die Chinese se toerusting onder die teruggevinde items was nie.Die polisie vermoed volgens kapt. Leonard Hlathi, woordvoerder, van die gesteelde goedere is tydens ander inbrake in die omgewing gebuit.Saterdag is ’n Indiese toeris van ’n skootrekenaar en ’n klein bedrag geld besteel toe hy sy sak met dié items in op ’n bankie by die Nelson Mandela-plein in Sandton gelos het. Volgens kol. Eugene Opperman, polisiewoordvoerder in Gauteng, het die man sy sak sonder toesig gelos en toe hy terugkeer, was dit weg. “Dit kon enige plek in die wêreld gebeur het. Ons het mense gewaarsku om hul besittings nie sonder toesig te laat nie,” het Opperman gesê.

Byna 40% van mediese offisiersposte in weermag is vakant


Byna 40% van mediese offisiersposte in weermag is vakant

2010-06-16 01:35

Pieter du Toit
Kaapstad. – Byna 40% van mediese offisiersposte vir dokters en spesialiste by die weermag se drie militêre hospitale in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad is vakant.
Daar is ook ernstige tekorte aan aptekers, sielkundiges en fisioterapeute in uniform, het me. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, in antwoord op ’n parlementêre vraag van mnr. Donald Smiles (DA) gesê.
Daarvolgens is 27% van die 9?823 poste in die SA Militêre Gesondheidsdiens nie gevul nie.
Benewens dokters en mediese spesialiste sluit dit ook paramediese beroepe soos radiografiste en steunpersoneel soos adminis­tratiewe beamptes in.
Volgens Sisulu word daar ruim gebruik gemaak van dokters wat van buite die SAMGD vir spesifieke werk ingekontrakteer word.
“Die duidelike tekorte is kommerwekkend omdat van ons soldate verwag word om te alle tye paraat te wees,” het Smiles gesê.
Mnr. Helmoed-Römer Heitman, ’n verdedigingskenner en korrespondent van die tydskrif Jane’s Defence Weekly, het gesê die SAMGD gaan al ’n tyd lank gebuk onder ’n verlies aan kundigheid.
- Die Bu

Saldanha ‘is hel oor korrupte offisier’


Saldanha ‘is hel oor korrupte offisier

’2010-06-16 01:35
Pretoria
Die departement van verdediging sien aantygings van rassisme, bedrog en korrupsie by die Militêre Akademie op Saldanha in só ’n ernstige lig dat ’n raad van ondersoek nou aangestel is om dit te ondersoek.
Dié stap kom nadat klagtes deur beswaardes by die akademie aan Die Burger gestuur is omdat verskeie klagtes aan hoër gesag by die akademie tot dusver op dowe ore geval het.
Mnr. Siphiwe Dlamini, hoofwoordvoerder van die departement, het bevestig die raad van ondersoek sal die saak verder voer.
Die klagtes hou hoofsaaklik verband met die optrede van ’n senior offisier wat die afgelope twee jaar betrek word by enigiets van die beweerde misbruik van regimentsgeld tot die ongemagtigde gebruik van reis- en verblyfgeld en die intimidasie van bruin en wit akademielede.
Van die geld word glo gebruik vir sy dobbelbedrywighede, terwyl verskaffers kontrakte kry wat nie behoorlik gemagtig is nie. Die regimentsfonds word vir dieselfde doeleindes “misbruik”.
Al die lede van die akademie dra by tot dié fonds, wat veronderstel is om hul geriewe te verbeter.
Die afgelope paar maande gebruik die betrokke offisier dit glo toenemend om sy gaste te onthaal.
Hy het glo hiervoor selfs ’n ooreenkoms met ’n kreefverskaffer gehad, wat tans tronkstraf uitdien vir onwettige handel in seekos.
Hy het verder na bewering ’n vendetta teen die bruin lede van die akademie nadat hy met een van hulle ’n ooreenkoms probeer bereik het om ’n merietebonus aan hom toe te ken, wat hulle sou deel. Die soldaat het glo geweier, maar verskeie van sy kollegas daaroor ingelig. Sedertdien lei dié bruin kollegas glo ’n vreeslike lewe onder die offisier.
Hy het dit glo ook aan van die wit soldate gestel dat hulle “nie gemaklik moet raak nie”, want hy gaan transformasie toepas totdat dit hom pas. Dít doen hy glo reeds deur mense uit ad hoc-poste met sy eie aanstellings te vervang.
Wanneer hy oor van die uitgawes gekonfronteer is omdat dit strydig is met die weermag se regulasies, maak hy die regulasies af as riglyne wat verander kan word.
Só is R25000 goedgekeur sodat ’n koor uit die Oos-Kaap op verlede jaar se afsluitingsparade kon optree. Dit het uiteindelik glo meer as R50000 gekos, terwyl daar verskeie goeie skoolkore naby Saldanha is. ’n Munisipaliteit in die Oos-Kaap sou die geld glo terugbetaal, maar het nog nie.
Dlamini het nie gesê wanneer die ondersoek voltooi sal wees nie.
- Die Burger

Tuesday, June 15, 2010

Cops deployed at Ellis Park SWC Stadium 2010


National News
Cops deployed at Ellis Park
2010-06-15 18:25

Related Links
Police vow to arrest leaders
Guards lose accreditation
Guards wait for pay answers
Johannesburg - The police on Tuesday deployed about 1 000 members to take over security duties at the Ellis Park stadium after security guards went on strike.Stallion Security guards downed tools at the stadium ahead of the SWC match between Brazil and North Korea, which is scheduled to start at 20:30.The police have now taken over the security at four World Cup stadiums after strike action began in Durban on Sunday.Police spokesperson Nonkululeko Mbatha said: “The police are now in charge of the security detail at stadiums in Durban, Port Elizabeth, Cape Town and Johannesburg.”About 700 stewards and security personnel contracted for the World Cup were striking outside the Ellis Park stadium just hours before kick-off.

Cele waarsku rampokkers in die polisie




Daniëlla du Plooy
Polisielede moet kies wat hulle wil wees – helde of rampokkers.

So het genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, gister by die militêre begrafnis van sers. Gert du Toit (34) in Johannesburg gesê.

Transitorowers het Du Toit, ’n lid van die K9-eenheid (die voormalige honde-eenheid) in Johannesburg, verlede Saterdag in Protea-Suid, Soweto, doodgeskiet.

Cele het aan die familie van Du Toit, of Toitjie soos hy onder kollegas bekend was, gesê hulle kan trots wees op hom.

“Julle kan vandag regop uit dié kerk stap. Hy het gesterf vir dít waarin hy geglo het.”

Die NG kerk in Forest Hill, in die suide van Johannesburg, was stampvol. Ná die diens is ’n optog voor die kerk gehou.

Die orkes en lede van die K9-eenheid het in gelid agter die kis geloop.

Cele het gesê hy is bekommerd oor polisielede wat “self besig is om vrot te word”.

“Ons moet daarteen waak om bedags en snags twee verskillende mense te wees.”

Hy het verwys na R5-aanvalsgewere wat op die misdaadtoneel gevind is.

“Daar is net een organisasie wat dié wapens gebruik, en dit is die SAPD.

“Julle moet kies wat julle wil wees,” het hy aan polisie­lede gesê.

“Moenie saam met ons hardloop, maar saam met hulle jag nie.”

Volgens hom word eerbare polisielede dikwels van oorlogpraatjies beskuldig, maar ’n oorlog is reeds teen húlle verklaar.

Cele het uitgevaar teen “diegene wat die polisie vanuit hul lugverkoelde kantore” kritiseer.

“Akademici en analiste is nie vandag hier nie. Hulle verstaan nie waardeur ons gaan nie.

“Die misdadigers het oorlog teen ons verklaar.

“Ja, ons werk is eers­tens om mense te arresteer, maar indien ons dít doen en die situasie stel ons lewens in gevaar, moet ons terugveg.”

Volgens Cele kan ander mense die polisie “maar ‘trigger-happy ’ noem”.

“Die waarheid is daar is vandag ’n klein meisietjie wie se lewe sonder ’n pa voor haar lê.”

Du Toit laat onder andere sy vrou, Alicia, en stiefdogter, Caitlan (6), agter.

Cele het gesê hy was by die Protea-polisiekantoor kort nadat verdagtes in verband met die moord op Du Toit in hegtenis geneem is.

“Daar was toe daar reeds ’n prokureur by die polisiekantoor om die verdagtes te verteenwoordig en hul menseregte te beskerm.

Maar miskien is ons te toegeeflik met hierdie ‘menseregte’,” het Cele gesê. “Geen reg is immers groter as die reg op menslike lewe nie.”

Een van drie verdagtes wat weens Du Toit se moord vasgetrek is, het verlede week vlugtig in die Johannesburgse landdroshof verskyn.

Die saak teen dié verdagte van Vereeniging wat glo as veiligheidswag vir Protea Coin gewerk het, is tot 24 Junie uitgestel.

Die moontlikheid word nie uitgesluit nie dat polisielede deel was van die groep van byna 15 transitorowers wat vir Du Toit se dood verantwoordelik is.

( Beeld )

17 doctors quit - no crisis, says MEC


17 doctors quit - no crisis, says MEC
2010-06-14 22:04
Related Links
Staff crisis at SWC hospital
SWC courts in full swing
DA: MCC must stop fake doctors

Johannesburg -
The resignation of 17 doctors from the Leratong Hospital was not a crisis, the Gauteng health department said on Monday.
"Contrary to what has been reported in the media, our hospitals, clinics and emergency services stand ready to deal with any situation that may arise. This is due to the measures we have put in place," Health MEC Qedani Mahlangu said in a statement.
"So far, our emergency personnel have able to respond satisfactorily to a number of incidents since the World Cup started."
Mahlangu said four doctors resigned after their community contracts expired, three moved to tertiary institutions, four moved to the regional health department, three moved to the private sector and three left without providing further information.
However, Democratic Alliance spokesperson Jack Bloom claimed they resigned because of bad management at the hospital.
"This hospital faces a staff crisis as there are now 29 vacancies for doctors and 52 vacancies for nurses," Bloom said.
"The root of this problem is bad management. Doctors are leaving because they are poorly managed and staff are not properly disciplined after complaints."
FIFA designated
He said Leratong was a FIFA-designated hospital for the soccer World Cup, but was poorly prepared for the extra casualties from "rowdy" soccer fans, let alone any full-scale disaster.
Bloom said strong action was needed to enable the hospital to provide a proper service.
Mahlangu, meanwhile, said FIFA had expressed confidence in the province's health facilities.
Five hospitals and two community health centres were World Cup referral facilities in the event of emergencies. The province had also extended working hours at various facilities, the department said.
It had obtained 181 more ambulances to deal with the additional load and had recruited 321 emergency personnel. Its forensic pathology services would work around the clock during the tournament.
- SAPA
Read more on: health johannesburg da qedani mahlangu jack bloom

Stadium security nightmare

National News
Stadium security nightmare
2010-06-14 22:49
Police security at Cape Town stadium. (Schalk van Zuydam, AP)
Read more on:
sapf
Related Links
Security walks off in CT
Cops leave nothing to chance
Stadium workers riot over pay
1 000 trainee cops deployed

In one of the biggest security nightmares to hit the World Cup to date, police had to be rushed to the Cape Town stadium on Monday after a walk-out by security officials. More than a thousand law enforcement officials converged on the stadium, some escorted by flying squad vehicles, sirens wailing.A spokesperson for Cape Town City, Kylie Hatton, told News24 they realised on Monday afternoon that a problem was developing.As a pre-emptive action, traffic police, metro police and SAPF officers from Gallows Hill station, which is the headquarters for the security operation at the stadium, were deployed at the stadium. Police spokesperson Colonel Billy Jones told News24 that the additional officers were bussed in from police colleges. The busses went back and forth to fetch the reinforcements - some of them trainee policemen. Hatton said due to the campaign to get fans to travel lighter, people came without bags and backpacks so security searches were quicker. By 20:00 about 80% of the spectators had gone through security.