Showing posts with label Marble Hall Moord Limpopo jan Wheeler. Show all posts
Showing posts with label Marble Hall Moord Limpopo jan Wheeler. Show all posts

Sunday, March 14, 2010

Boer in Limpopo vermoor




Boer in Limpopo vermoor


2010-03-12 19:03

Verwante skakels
Bejaarde paartjie op plaas aangeval
Vrystaatse boer wreed vermoor
Nog ’n Limpopo-boer sterf
Johannesburg – ‘n 65-jarige boer is Vrydag buite Marble Hall vermoor, het polisie in Limpopo gesĂȘ.“Die verdagtes het vanoggend toegang tot die huis bekom deur die agterdeur te breek. Hulle het Jan Wheeler in die slaapkamer oorweldig,” het supt. Ronel Otto gesĂȘ.Hy was herhaaldelik met ‘n skerp voorwerp gesteek.“Die verdagte het gevlug nadat hy ‘n paar elektriese huishoudelike toebehore geneem het.”Hulle het weggejaag met Wheeler se wit bakkie.Volgens Otto is die polisie op soek na vyf mans wat met die voorval verbind word.- Sapa