Wednesday, March 24, 2010

Man vas wat bobbejaan 20 keer skiet




Man vas wat bobbejaan 20 keer skiet


2010-03-24 12:56

Verwante skakels
Man oorleef drie swartmamba-byte
Kinders sien hoe troeteldiere geskiet word
Swanger vrou red man uit krokodil se kake
Kaapstad - 'n Man van Wildernis, wat 'n bobbejaan in 'n hok gevang en dié desperate dier 20 keer met 'n .22-geweer geskiet het, is in hegtenis geneem.Die man se buurman het omstreeks 04:45 skote gehoor en teen 05:30 het die skote eers ophou klap. Die bobbejaan het vir meer as twee uur ná die aanval nog geleef, maar moes uitgesit word. Die man het Dinsdag in die hof verskyn en is word aangekla omdat hy 'n vuurwapen in ’n openbare plek afgevuur het.


( BEELD)

No comments:

Post a Comment