AWB waarsku toeriste oor 2010
2010-04-09 10:49
Verwante skakels
AWB-moordenaar kry doodsdreigement
‘Geweld móét gestop word’
Ventersdorp gons voor ET-begrafnis
Ventersdorp – Die AWB se sekretaris-generaal, Andre Visagie, het aan ‘n groot groep buitelandse joernaliste gesê dat die party vanaf volgende week in onderhandelinge met die Suid-Afrikaanse regering betrokke sal raak. “Ons soek eerstens beskerming vir ons boere. Meer as 3000 boere is die afgelope 14 jaar deur swart mense vermoor. Ons het genoeg gehad. Ons wil ons self regeer. Ons het ons eie kultuur en ons eie taal.” Volgens Visagie sal geweld die party se laaste uitweg wees. “Ons sal eerstens vreedsame onderhandelinge met die regering probeer. As ons nie tevrede is nie sal ons na ons nasie draai en ‘n besluit neem. Geweld is werklik ons laaste uitweg,” het hy gesê. Visagie het aan buitelandse joernaliste gesê dat besoekers aan die opkomende 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi beslis bekommerd moet wees oor hulle veiligheid. “Hulle kan na Suid-Afrika kom, maar hulle moet versigtig wees. Die plaaslike regering kan nie eers hulle eie mense beskerm nie,” het hy gesê. Hy het verder gesê dat Terre’Blanche se dood ‘n sluipmoord was eerder as net ‘n bakleiery oor lone met twee plaaswerkers. - Sapa

---------------------------------------------------------------------------------------------
2010
Crime fears cripple SWC sales
2010-04-09 20:13
Crime (File)
Johannesburg - World Cup organisers launched a drive on Friday to persuade South Africans to buy up 500 000 unsold match tickets, after European demand for the soccer spectacular fell short of expectations.
Fears of crime and high costs have sapped demand in several European countries, especially Germany, and organisers said a "significant number" of tickets had been returned, including by corporate sponsors.
They could not give details but said the fifth and final ticket phase would be launched on April 15, spearheaded for the first time by over-the-counter sales in South Africa via 11 new centres in the nine match cities.
"We want to make sure the picture we give to the world is full stadiums...that is why this phase is so important," said FIFA Secretary-General Jerome Valcke.
Valcke acknowledged that organisers had been slow to adjust to South African soccer culture where the mass of poor black supporters do not have access to the Internet and are accustomed to buying tickets just before a game.
"The approach at the beginning was not the most friendly system for South Africa and South Africans. But there is always time to learn -- 62 days (before the tournament) is a long period," Valcke said.
"We have always said that it is important that we make this World Cup more accessible to the (South African) people and with the over-the-counter sales, we believe this is a measure that is consistent with the needs of the fans," said chief local organiser Danny Jordaan. Tickets are still available for all matches except the final and more than 100 000 of them will be available to South Africans for $20, the lowest World Cup price for many years.
Of the 2.2 million tickets sold so far, nearly 1 million went to South Africans. The United States, not a traditional soccer nation, surprisingly topped the foreign buyers with 118,945 tickets--way above third placed Britain with 67 654.
In Germany, where media reports of violent crime in South Africa have had a significant impact, only 32 269 tickets have been sold.
Valcke said American demand had been boosted by the work of the U.S. soccer federation to promote the game, and by the large number of Hispanic fans in the country.
Jordaan and other officials say costs to attend the long-haul World Cup have been a major factor in depressing foreign demand. The government has launched inquiries into both accommodation costs and alleged domestic airline price fixing.
Valcke said the sport's governing body was working with airlines and travel agents to get costs down. Fares from Japan have already been reduced.
FIFA is trying to encourage more than the existing trickle of fans from other African countries to attend the continent's first World Cup by organising special direct charter flights, Jordaan said.
Scheduled flights from the five other African qualifiers mostly take an expensive route via Europe to reach South Africa.
Valcke said the $20 match tickets may also be made available to neighbouring countries in another attempt to fill seats.
(SAPA)
No comments:
Post a Comment