Sunday, June 13, 2010

6 wat hotel roof, vasgetrek


6 wat hotel roof, vasgetrek

2010-06-13 01:49
Verwante skakels
Rowers oorval buitelandse media
Sewe rowers vasgetrek
Rowers in uniform skiet man by rooi lig
Johannesburg – Ses mense wat glo ‘n hotel in Mpumalanga beroof het en ‘n Chileense sokkeraanhanger aangehou het, is in Witrivier in hegtenis geneem.Volgens kapt. Leonard Hlathi het die mans glo op 6 Junie vanjaar die Pine Inn-hotel in Witrivier van R4000 beroof. Hulle het ook vir Sergio Divona (30) met ‘n geweer aangehou voor hulle met sy skoene en selfoon gevlug het.Hulle is Donderdag in hegtenis geneem en sal Maandag in die hof verskyn.Volg Nuus24 op Twitter.
- SAPA
Lees meer oor: hof misdaad

No comments:

Post a Comment