Wednesday, June 2, 2010

2010: Géén vrese oor terreur


2010: Géén vrese oor terreur

2010-06-02 01:42

2010: Buitelandse kameraman beseer in ongeluk
‘n Argentynse kameraman wat in Suid-Afrika is vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi is deur ‘n motor in Randburg raakgery.
2010: SA is gereed vir die wêreld
Moenie jou motor aan Wêreldbeker-gaste leen nie
Parreira wil niks sê oor Benni
Hier is Bafana se WB-span

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.
Prostitusie neem toe in Kaap voor WB
Wêreldbeker kan help in stryd teen Vigs
Bafana se Everest
Mandela nodig vir 2010 se sekuriteit

GALERY: 2010-sokkerstadions
Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.
Johannesburg - Jerome Valcke, sekretaris-generaal van Fifa, het Dinsdag aan joernaliste gesê dat daar beslis geen terreur-aanval beplan is vir die Wêreldbeker-sokkerwedstryd tussen Engeland en Amerika nie.Dié wedstryd sal op 12 Junie in Rustenburg gespeel word. “Ek gaan nie sê ons ‘hoop’ nie iets gaan gebeur nie. Dit is ‘n feit dat niks gaan gebeur nie,” het Valcke gesê. Volgens hom word die hoogste sekuriteitsvoorsorgmaatreëls getref vir dié wedstryd. “Die Amerikaanse spioenasiediens (CIA) het alles ondersoek. Selfs die verblyf vir die Amerikaanse span.” “Die Suid-Afrikaanse polisie werk saam met verskeie agentskappe en departemente. Ons almal weet dat die SAPD hulle beste doen,” het hy gesê. - Sapa

No comments:

Post a Comment