Saturday, May 15, 2010

Busbestuurder 5 keer geskiet




Busbestuurder 5 keer geskiet


2010-05-14 08:30

Verwante skakels
Wag in Durban geskiet
Transnet-betogers met rubberkoeëls geskiet
Tieners per ongeluk geskiet
Durban – ’n Busbestuurder het gesterf nadat hy vyf keer deur ’n onbekende man in Nongoma geskiet is, het die KwaZulu-Natalse polisieman gesê.“Simon Mthethwa (60) was net klaar met werk toe hy herhaaldelik voor sy kollega deur ‘n man geskiet is.”"Hy het op die toneel gesterf,” het lt.kol. Vincent Mdunge gesê.Hy het gesê die twee mans wat vir die Thanduyise-busdienste werk, was op pad na ‘n taxi-staanplek toe ‘n man hulle genader het en wild begin skiet het.Sy kollega is nie beseer nie en niemand is nog in hegtenis geneem nie, het Mdunge gesê.-SapaVolg Lees meer oor: misdaad skietery

No comments:

Post a Comment