Friday, April 9, 2010

Duitsland: Sanksies teen Zim moet bly






















Duitsland: Sanksies teen Zim moet bly






2010-04-09 19:57
e-pos artikel
Verwante skakels
Voormalige biskop en LP van Zimbabwe sterf
Zim sing 'Skiet die Boer' vir Malema
Wetgewers uit diamantvelde gehou
Kaapstad – Guido Westerwelle, Duitsland se minister van buitelandse sake, is van mening dat die “tyd nog nie reg is” om sanksies teen Zimbabwe te lig nie.“Ons dink nie die tyd is reg om die maatreëls wat deur die Verenigde Nasies daargestel is, weg te neem nie,” het Westerwelle aan joernaliste by die Uniegebou in Pretoria gesê.“Demokratisering in Zimbabwe het nog nie gevorder nie.”Westerwelle en adj.pres. Kgalema Mothlanthe het samesprekings by die sesde sessie van 'n kommissie om die verhoudinge tussen Duitsland en Suid-Afrika te bespreek, gelei.Verskeie “bilaterale in internasionale kwessies” is bespreek.Westerwelle het Suid-Afrika as ‘n “vennoot met gemeenskaplike waardes” beskryf en Suid-Afrika hartlik bedank vir sy gasvryheid.– Sapa

No comments:

Post a Comment