Sunday, April 18, 2010

Ventersdorp-boer aangeval op plaas









Ventersdorp-boer aangeval op plaas






- 'n Boer (50) van die Noordwes is in 'n ernstige toestand nadat hy op sy plaas in Ventersdorp aangeval is, het paramedici Sondag gesê.Paramedici is 05:00 Sondagoggend na die toneel ontbied en het die man behandel vir verskeie steekwonde aan sy been, het Werner Vermaak, ER24-woordvoerder in 'n verklaring gesê.Die man het ook 'n fraktuur aan sy bobeen en ander wonde opgedoen. Hy is per lugvervoer na die Milpark-hospitaal in Johannesburg geneem."Die man het glo geraas buite sy huis gehoor toe sy honde begin blaf het. Toe hy gaan ondersoek instel, het drie onbekende verdagtes hom oorrompel en na bewering aangerand." Die man se vrou en dogter het in 'n ander kamer weggekruip ten tyde van die voorval en word behandel vir skok.Polisiewoordvoerder lt.kol. Lesego Metsi het gesê hulle het op die toneel aangekom soos wat die man na die hospitaal gevlieg is. "Die verdagtes het ook probeer om die man se voertuig te steel. Die buurman het hulle egter gesien, 'n paar skote gevuur en toe hardloop hulle weg."Die aanvallers is nog op vrye voet. Die polisie ondersoek die voorval.- Sapa
Lees meer oor: ventersdorp plaasaanvalle
---------------------------------------------------------------------
Gang attack family, dad killed2010-04-17 14:08

Related Links
Gruesome attack on F State family
Two held for farm attack
Elderly lady dies in grisly attack

Dalmada - A man was beaten to death while his wife was gang raped and their four-year-old daughter seriously assaulted in the early hours of Saturday morning, Limpopo police said.
"It is believed a gang of 15 men entered the family's house on a plot at Dalmada, outside Polokwane at 03:30," said Colonel Moatshe Ngoepe.
The gang tied up the 40-year-old man and beat him to death.
Five men raped the man's wife before turning on the couple's four-year-old daughter and seriously assaulting her.
Ngoepe said the motive for the attack was unknown and nothing was taken from the house.
The wife and her daughter were take to a nearby hospital after residents alerted police about the incident.
Ngoepe described the woman as being "too traumatised" to give a statement to the police.
No arrests have been made and anyone with information can contact 10111.
- SAPA
Read more on: crime polokwane

No comments:

Post a Comment