Thursday, April 22, 2010

Plettenbergbaai restaurant roof: Vrou doodgeskiet











Plettenbergbaai restaurant roof: Vrou doodgeskiet




2010-04-22 12:23

Die mede-eienaar van 'n restaurant in Plettenbergbaai is doodgeskiet tydens 'n gewapende rooftog in die restaurant. Polisie het later vandag bevestig dat dit die Lookout Deck restaurant is.Volgens aanvanklike berigte is die 46-jarige vrou in die bors gewond en het sy op die toneel gesterf. Dit is onbekend of enigiets gesteel is. Die vrou se naam is ook nog onbekend.Na middagete was nog geen verdere besonderhede bekend nie. Lees die volledige storie in Die Burger Vrydag.

No comments:

Post a Comment