Friday, April 23, 2010

Rowers breek by tronk in om TV's te steel



Rowers breek by tronk in om TV's te steel

l2010-04-23 07:08

Verwante skakels
Man sal 15 jaar sit ná hy by tronk inbreek
Britte tronk toe in Doebai oor 'piksoen'
Vrygespreek ná ses jaar in tronk
Kaapstad - Rowers het by 'n tronk in die Hollandse dorp Hoorn ingebreek en die gevangenes se televisiestelle gesteel.Die rowers het by die minimumsekuriteit-tronk naby Amsterdam ingebreek terwyl die gevangenes weg was vir die naweek, het owerhede gesê.Dié tronk word gebruik vir gevangenes wat amper hul vonnis klaar uitgedien het. Aangesien hulle amper vrygelaat gaan word, word hul dikwels toegelaat om naweke uit te kom.Daar is sover geen verdagtes nie.Kliek hier vir die volledige berig.
Lees meer oor: kan jy glo?

No comments:

Post a Comment