Wednesday, April 7, 2010

Steve se toespraak vir die diens is klaar




Steve se toespraak vir die diens is klaar


2010-04-07 09:48
Verwante skakels
Sy hart’s in stukke, sê Steve
Steve ‘soos ’n kind’ oor nuwe boek
Steve sê hy sal nie beledig op ‘Idols’
Marelize Barnard, Beeld
Oudtshoorn. – “Daar is ’n einde aan verdraagsaamheid van mense wat geteister word,” het Steve Hofmeyr gister gesê oor die woede rondom die moord op Eugène Terre’Blanche.Hofmeyr het hier by die KKNK sy nuwe boek, Vier briewe vir Jan Ellis, bespreek.“Eugène is nie dood net oor Julius Malema (se lied) nie. Dit is ook oor Peter Mokaba se ‘Kill the Boer’.”Hy het pas sy toespraak klaar geskryf vir Terre’Blanche se begrafnisdiens. “Ek is saam met hulle. Ek soek ’n land waar mense ba­klei.” Daarna het Hofmeyr wel gesê dit is dalk so dat die Bybel sê ’n oog vir ’n oog, “maar mense moenie mal word nie”.Hy en Terre’Blanche het een keer per maand ’n afspraak gehad om te gesels.Hy het gesê hy gaan pres. Jacob Zuma boikot oor wat hy nie doen nie.“Dit gaan oor apatie, om iemand vir almal te probeer wees. Hy doen niks aan Malema nie.” – Beeld
Lees meer oor: steve hofmeyr

No comments:

Post a Comment