Saturday, March 20, 2010

Pampoen












Steve Hofmeyr
Pampoen
Pampoen Sing, sing jou woorde teen my vas




Bring, jou hele lewe in ‘n tas




Vat die trein na Bloemfontein




En die 506 na Petrus Steyn




En as jy wil,vat daar ‘n bicycle




Volg,volg die grondpad teen die bult




Hol, oor die velde as jy wil




Hier wag ek die jare om




Vir ‘n stofwolk op die horison




Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk




Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen




En ‘n trekker wat se tires lek








Vir alles wat ek aan jou gedoen het




Kom jy by my intrek




Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen




En ‘n plaas wat ek afbetaal




Vir alles wat ek aan jou gedoen het




Kom jy om my te haal




Stuur, stuur my liefde vir jou ma




Maar, as jy kom los haar net daar




My baby hier’s net plek vir drie van ons




Want dis ek en jy en ‘n af-oorhond




Sy naam is Roof, maar hy’s al jare doof




Bring, bring daai goedjies wat jou pla




En ek, maak ‘n ring van ogies draad




Ek spaar nog vir die diamant




En ‘n donkiekar vir die predikant




Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen…

No comments:

Post a Comment