Tuesday, March 16, 2010

Wagte in Polokwane beroof


Wagte in Polokwane beroof

2010-03-15 22:51
Verwante skakels
Rowers met pangas, strykysters doodgeslaan
Polisie betrap rowers by opgeblaasde OTM
Polisie fnuik rowers se planne
Johannesburg - Twee gewapende mans het 'n onbekende bedrag geld tydens 'n transito-rooftog gebuit in Polokwane, het die polisie gesê.Twee G4-sekerheidswagte het omstreeks 11:00 geld by 'n Caltex-vulstasie opgelaai toe hulle deur twee mans genader is, het supt. Moatshe Ngoepe gesê."Hulle het die wagte met vuurwapens gedreig, die geld gevat en in 'n wit VW Jetta gevlug."Niemand is beseer nie en niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.– Sapa
Lees meer oor: misdaad rooftogte

No comments:

Post a Comment