Sunday, March 14, 2010

Verdagte skiet op bus




Verdagtes skiet op bus


2010-03-13 14:43
BRT: Geen tekens van bedrog
'Geen genade' vir wetlose taximense
Taxiraad adjunk-hoof vermoor
Johannesburg – Vier onbekende mans het Vrydag op ‘n bus van die Snelbusdiens (BRT) tydens ‘n aanval in Johannesburg, geskiet.“Vier mense in ‘n sedan het verbygery en op die bus geskiet, maar niemand is beseer nie,” het kapt. Katlego Mogale Saterdag gesê.Die voorval het in Soweto plaasgevind. Dit is nog nie bekend of die skietery verwant hou met dreigemente wat deur lede van die taxi-industrie gemaak is nie.Woedende lede van die taxi-gemeenskap het verlede maand gedreig om geweld te gebruik in protes teen die BRT omdat hulle voel dit bedreig hul inkomste.- Sapa

No comments:

Post a Comment